Caleb Landry Jones

Caleb Landry Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Desember 1989 (1989-12-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caleb Landry Jones (gebore 7 Desember 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011), Contraband (2012), Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), en Get Out (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne